House For Rent in Brackenfell, Cape Town

ref# 578
Share
Asking Price : R 12 500 (744 EUR*) per month Province:Western Cape City:Cape Town Suburb:Brackenfell Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1
Available From: Not Available

select a 2nd currency

Brakenfell Protea Hoogte ! R 12 500/maand 1/11/2017 of 1/12/2017

Pragtige skoon 3 Slaapkamer huis soek gepaste gesin!!
Leef area opplan met kombuis en netjies geteel. Ingeboude stoof en oond in gerieflikke kombuis. Plek vir wasmasjien en skottelgoedwasser. 3 Slaapkamers met matte . Hoofslaapkamer het eie badkamer met stort,toilet en wasbak. Gesins badkamer het groot hoekbad,toilet en wasbak met stort in die bad. Lugreeling in 3 vertrekke. Eiendom baie privaat en veilig. Plaveisel, geen gras nie net bedding om te onderhou. Enkel motor huis met dubbel afdak als veilig agter hek. Klein swembad by onderdak braai area.
beskikbaar die 1.12.2017
Koopkrag
Interkom toegang
Alarmstelsel by huur ingesluit.

  • Netjies en kompak
  • 3 Slaapkamers
  • Gesins badkamer en on suite by hoofslaapkamer
  • Kombuis met ingeboude stoof en oond en plek vir wasmasjien en skottelgoedwasser.
  • Klein swembad
  • Lugreeling
  • Intekom toegang
  • Alarmstelsel
  • Huur : R 12 500/maand
  • Deposito: 1,5 maande se huur : R 18 750
  • Kontrak en Inspeksie kostes: R 900
  • beskikbaar 1/11/2017 of 1/12/2017