Email a Friend Share

 ref # 626

print

R 2 395 000 (139 244 EUR*)

select a 2nd currency

3
1.5
2
R 1389  / m

Klaradyn Aftree Oord 3 Slaapkamer Huis

Lieflikke enkelvlak 3 slaapkamer huis in rustige sekuriteits kompleks. Gelamineerde houtvloere regdeur die eiendom. Hoofslaapkamer het n on suite stort,toilet en wasbak. Die familie badkamer is volledig met n bad,stort ,toilet en wasbak. Baie ingeboude kaste in slaapkamers en kombuis. Lekker groot L-vormige leefarea en eetkamer wat vloei na die oop-plan kombuis toe. Kombuis is toegerus met ingeboude stoof en oond, die opwas is gerieflik appart en daar is plek vir n wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is n toegeboude braai kamer met lekker privaat klein agtertuin. Dubbel afstand beheerde motorhuis, met direkte toegang in huis in. Nuut uitgeverf en onmiddelik beskikbaar.
Skakel Riaan vir n afspraak om te besigtig.

  • Lieflikke enkelvlak
  • 3 slaapkamer huis
  • Rustige sekuriteits kompleks.
  • Gelamineerde houtvloere regdeur die eiendom. Hoofslaapkamer het n on suite stort,toilet en wasbak
  • Die familie badkamer is volledig met n bad,stort ,toilet en wasbak.
  • Baie ingeboude kaste in slaapkamers en kombuis.
  • Lekker groot L-vormige leefarea en eetkamer wat vloei na die oop-plan kombuis toe.
  • Kombuis is toegerus met ingeboude stoof en oond, die opwas is gerieflik appart en daar is plek vir n wasmasjien en skottelgoedwasser.
  • Daar is n toegeboude braai kamer met
  • lekker privaat klein agtertuin.
  • Dubbel afstand beheerde motorhuis, met direkte toegang in huis in.
  • Nuut uitgeverf en onmiddelik beskikbaar.
  • Skakel Riaan vir n afspraak om te besigtig.


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.