Duplex For Rent in Bellville

ref# 550
Share
Asking Price : R 7 775 (462 EUR*) per month Province:Western Cape City:Bellville Suburb:Bellville Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1
Available From: Available Now

select a 2nd currency

Siersteen Dupleks - Groenvallei Bellville

Siertseen dupleks beskikbaar vanaf 1 Desember in Groenvallei Bellville.
Enkel motorhuis met 1 addisionele afdak, buite toilet
Diefwering, Alarmstelsel met beams in agtertuin, DSTV skottel
Bo: 2 slaapkamers
Hoof slappkamer het baie ingeboude kaste en matte op die vloer
2 de Slaapkamer het hout vloer.
1 Volledige badkamer met aparte stort.
Onder: Oopplan leef area met kombuis en ingeboude stoof/oond en plate.
Patio deur lei na ruim agter erf met genoeg plek vir n klein troeteldier.
Huur sluit nie krag,water, riool en vullis in nie.
Daar is n koopkrag boks vir elektrisiteit.

  • Enkel motorhuis met 1 addisionele afdak, buite toilet
  • Diefwering, Alarmstelsel met beams in agtertuin, DSTV skottel
  • Klein troeteldier is toelaatbaar.
  • Koopkrag beskikbaar
  • Deposito Betaalbaar : R 11 550.00( een en halwe maand huur)
  • Admin Fooi: R 450.00
  • Inspeksie Fooi: R 450.00
  • Totaal betaal baar voor okkupasie. R 12 450.00